Previous
Next

Liefde by die Dam 2022 `n groot sukses!

 Die gewilde Liefde by die Dam fees is vir die eerste keer sedert 2019 weer by Emmarentia Dam in Johannesburg en in Kaapstad by Meerendal aangebied. Beide fase 1 en 2 kaartjies het binne enkele ure in Johannesburg uitverkoop en `n paar duisend mense het ten spyte van reënweer, Sondag 3 April by die fees opgedaag. In Kaapstad het `n groot skare op 9 April die lekker groot fees op `n lieflike sonskyn-dag op Meerendal beleef. Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties, en ook een van die organiseerders van Liefde by die Dam sê: “Ons is trots daarop om net

Read More